Vanaand het ons dinge 'n bietjie anders gedoen en as een groep lessie gehad. Maar eers het ons soos gewoonlik begin met lofprysing.
Nicholas beduiwe mooi. Klein Liam begin die liedjies nou mooi ken en alhoewel hy siek is, sing en beduie hy saam. Before I go word hier gesing. Liam het die "stop" reg en die ander wys almal "verkeerde" kant toe :-) Daarna luister ons na die Paasstorie Ons verf keramiek eiers. Loumarie en Daleen konsentreer mooi. Die meisies het kruise opgeverf. Kyk net hoe mooi verf Chane haar paaseier Liam en sy tong verf ook hard saam
No comments:
Post a Comment