Tydens die seminaar "Imeergroen Ouerskap" vir ons ouers by die kerk die afgelope naweek het 'n paar tannies en maats gehelp om na die klein baba's, peuters en tieners te kyk.
Die maatjies het blokkies gebou, gekuier, speletjies gespeel en oa dvd gekyk.
Baie dankie aan Rensia en haar span wat dit moontlik gemaak het vir die ouers om rustig die seminaar by te woon terwyl hulle weet dat daar mooi na hulle kinders gekyk word. Ons en die ouers waardeer dit baie!
No comments:
Post a Comment