Friday, December 10, 2010

God is betrokke in ons lewe en sal altyd help

Na die Kersdiens het ons weer self 'n lessie.

Page1

Ons kleintjies het so in selfvertroue gegroei die afgelope paar maande en hulle kan nou al lekker saam met ons sing en wys.

Page3

En moenie ons "ouer" kinders vergeet nie - hulle sing net so lekker saam tydens die worship.

Page4

Vanaand leer ons kleuters weer van Moses en hoe God ons wil gebruik en altyd sal help. Ons hoor hoe God met Moses gepraat het vanuit 'n brandende bos.

Page7

Ons maak steekvliee en die mammas kom help ook met die aktwiteit.

Page6

Tannie Heleen se groep leer dat ons Wonder God betrokke is by ons lewens. Hulle werk ook saam aan 'n mini-woordraaisel om die boodskap deur te gee.

(Ek het ongelukkig nie vanaand veel meer foto's van die groep of tieners geneem nie)

Die jonger tieners se les gaan oor "Purpose to tell others about Jesus Christ". Ons demonstreer met 'n lamp hoe ons ook nodig het om ingeprop te wees sodat ons ander van Jesus kan vertel. Die ouer tieners het ook hulle bespreking/lessie uit hulle studieboekie.

No comments: