Thursday, December 2, 2010

Ons Kersdiens

Vanjaar het ons vir die eerste keer as Kindergroep 'n Kersdiens saam met ons ouers gehou en wat 'n heerlike geleentheid was dit nie. Saam met ons kinders was ons net so oor 'n 100.

Page1

Die sterre vir die aand wat voor die tyd baie opgewonde was, was ons klein engeltjies. Het hulle nie te pragtig gelyk nie?

DSC_0061

Maria en Josef en baba Jesus.

76648_10150130118584196_741664195_7777836_8058323_n(Brunhilda)

Die groot engele wat God geprys het "Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy 'n welbehae het".


154838_10150130118519196_741664195_7777833_2789173_n(Brunhilda)

Die skaapwagters wat na Bethlehem toe gegaan het en daarna God ook geloof en prys het.

154613_463838121917_550451917_5697777_1441043_n

Die baie oulike skape was ook daar.

. 155706_10150130113809196_741664195_7777731_8318962_n(Brunhilda)

Die wyse manne het ook gekom en aan Jesus geskenke gebring.

76935_10150130118789196_741664195_7777846_995634_n(Brunhilda)

En toe was dit tyd vir die engeltjies om te sing en hulle het omtrent 'n "entrance" gemaak

.



Luister hoe mooi het die engeltjies Bethlehem Ster gesing.


154680_10150130118754196_741664195_7777844_7844887_n(Brunhilda)


Almal rondom baba Jesus, Maria en Josef.


DSC_0074


Almal ons kinders op die verhoog (behalwe die klein engeltjies) steek hulle kersies aan terwyl ons luister terwyl Elriza sing.




Die engeltjies het ook nog 'n sakie of twee gehad om op te los terwyl sy besig is :-). Kyk en luister 'n bietjie.

1

Ons hele groep wat deelgeneem het!

No comments: