Saturday, February 18, 2012

Jeug fliekaand

Donderdagaand was dit geleentheid vir ons tieners om saam te kuier en hierdie keer het ons na die rolprent Courageous gekyk. Na die tyd het van die tienes wat gewag het op hul ouers om hul te kom haal, saam gekuier.

No comments: