Die tiener social vir die nuwe jaar, skop af met 'n aand van waterpret.
Eers is dit tyd vir ken-mekaar-speletjies.
Dan is dit wateroorlog met watergewere en waterballonne.
Dis groot pret!
Die "peanut" word aangegee met die voete.
Duidelik 'n vaardigheid wat nie almal het nie :-).
Deur die hoepels sonder om hande te los.
Groot pret.
Van die speletjie se naam is ek nie seker nie, maar dit baie gelag afgee dit weet ek verseker.
Tyd vir droogword en lekker boerewors rolletjies.
'n Lekker afskop vir die jaar en ons sien uit na die volgende een in Oktober!
No comments:
Post a Comment