Vanaand het meeste van ons liedjies oor "prayer" gegaan aangesien dit die onderwerp vir ons twee kleiner groepies is. Hulle lessie vanaand gan oor dat God altyd antwoord as ons bid en dat dit soms Ja, soms Wag en soms Nee is. Ons leer ook dat daar een gebed is waarvoor God altyd "Ja" sal antwoord en dit is as ons Hom vra of ons Sy kind mag word!
Ons middelgroep doen die les oor 'n Aangename geur uit die Tabernakel studie. Die teksie kom uit Hebreers 13:15.
Die junior tieners se les gaan oor om ons gawes van God te vind en daardeur besluite vir ons toekoms te neem. Ons skrif is Prov 29:18. Hier is van die juniors besig om 'n vorm in te vul wat ons kan kyk waar hulle passie le :-).
Die senior tieners is in donkerte vanaand en kyk na die video Symphony ...
No comments:
Post a Comment