Monday, October 28, 2013

Die kleintjies kuier by die dieretuin

Sover vanjaar leer ons kleintjies dat God het Alles gemaak, ook die diere ... en ons kry kansie om self met die diere wat Hy gemaak het te gaan kuier.
Page1

En watter groot pret was dit nie.  Almal kon vat en voer en die diere kon eet en eet :-).
 
DSC_0176

Nog 'n groot hoogtepunt was die seeleeu vertoning en ons het dit geniet om te sien hoe die seeleeus allerhande toertjies doen.
Page2

Die maatjies het ook lekker kans gekry om met mekaar te speel en te kuier.  Was so lekker om saam met die maats en al die ouers te kuier.

DSC_0152

Ouers dit was heerlik om julle ook daar te he.  (Die meeste foto's is op ons facebook blad - gaan loer gerus daar)

No comments: