Showing posts with label Huiskerk / Home Church. Show all posts
Showing posts with label Huiskerk / Home Church. Show all posts

Monday, September 2, 2013

Home Church / Huiskerk uitnodiging

Verlede Vrydag het ons weer bymekaar kon kom vir huiskerk.
DSC_0664

'n Heerlike tyd van fellowship en worship en so lekker om almal terug van vakansie te sien.

Home Church 6 Sept 2013

Hierdie week maak ons weer so, so indien jy in die omgewing van Khalifa A,B, MBZ of so bly en nie iewers ingeskakel het nie, kom worship saam met ons.  Julle kan my skakel kontak vir meer inligting en aanwysings.