Die tegnologie het ons vanaand lekker rondgejaag, maar ons het ons nie laat onderkry nie. Ver van die dorp en ver van die winkels besluit die remote se batterye hulle het na 3 keer se gebruik (15 min elk) genoeg gehad en sukkel ons om ons liedjies te luister

Eintlik werk dit en ons almal sing lekker saam aan Ons God is 'n Wonder God

Daarna kyk ons na die laaste stukkie van die DVD hoe ons as Christene kan groei

P - Pray (Uit ons hart...........)
O - Obey (die Heilige Gees)
W - Worship (met die Kerk.)
E - Explain (aan ander........)
R - Read (jou Bybel............)
Ons werk aan ons POWER prentjie
Daarna sluit ons af met twee liedjies.

Ons laaste liedjie wat ons leer is P-U-S-H
(Pray Until Something Happen)
No comments:
Post a Comment