Thursday, September 20, 2007

ECC - Ons leerplan vir die eerste deel van die jaar

Die boekie wat ons die eerste deel van die jaar doen is "My Big-Screen Adventure" (Showing Jesus around the Globe) van DiscipleLand. Alhoewel ons die kursus 'n paar jaar terug gedoen het, het die kinders almal aangeskuif na 'n volgende ouderdomsgroep en doen hulle ander lessies.

Hierdie kurusus vertel die Storie van Jesus aan die hand van die rolprent "The Story of Jesus for Children". Ons gaan leer van Jesus, sy boodskappe en wonderwerke. Aan die einde van die reeks wil ons hĂȘ ons kinders moet weet en verstaan hoekom Jesus aarde toe gekom het.

Die lessies word aangebied met hulp van die rolprent, aktiwiteite en slides. (In 'n vorige blog - is daar verduidelik hoe die byeenkoms verloop).

Die twaalf lessies gaan soos volg wees:

1. Studio Mystery - Who is Jesus?

Big Idea : Jesus Christ is the most important Person of all time

2. Spotlight - Why did Jesus Come?

Big Idea : God sent His own Son, Jesus, to be born on the earth.

3. The Director - Why Obey Jesus?

Big Idea : As Jesus grew up, He always obeyed God, His heavenly Father.

4. The Cast - Who Follows Jesus?

Big Idea : Jesus' followers learned from Him and served Him.


5. The Script - What Did Jesus Say?

Big Idea : Jesus taught His disciples how to live for God's Kingdom.


6. Super-Special Effects - What Did Jesus Do?

Big Idea : Jesus performed many miracles to show He came from God.


7. Off-Camera - How Did Jesus Treat People?

Big Idea : Jesus showed God's care and compassion to everyone.


8. In-Character - What motivated Jesus?

Big Idea : Jesus rewards people who do the right things for the right reasons.


9. The Plot - Why was Jesus Arrested?

Big Idea : Jesus' closest followers betrayed, denied, or deserted Him


10. Lights Out - Why Did Jesus Die?

Big Idea : Jesus suffered and died to forgive the sins of others


11. Superstar - Why did Jesus Come Back to Life?

Big Idea : Jesus rose from the grave, triumphing over sin and death


12. Blockbuster - How Do Christians Grow?

Big Idea : Growing Christians have Jesus' P-O-W-E-R


Meer inligting soos watter versie, ens. sal elke week hier op die blog geplaas word. Kyk ook in die kantlyn na die maand kalender vir wanneer ons nie groep het nie.
Tieners julle volg 'n ander program. Vanjaar se studie is nuut, dis anders en dis cool, ek vertel julle binne die volgende paar dae daarvan!


Ouers, dankie vir al julle samewerking

No comments: