Ons het sommer 'n mooi opkoms vanaand en elke Vrydagaand is daar 'n maatjie of twee by.
Soos altyd begin ons met Lofprysing en die kinders begin nou die liedjies en beweging ken. Klein Liam verstom hom nog aan die dansery, maar julle kan sien die ander geniet dit baie.
Daarna luister ons na die storie met skyfies van hoe Groot en Almagtig ons God is.
G - generous....
R - righteous...
E - eternal.......
A - almighty....
T - three-in-one
GREAT!!!!!
Hier sit van die groot manne en werk aan hulle lysie van wat kan ons "idols" doen en wat kan God doen
Hierdie outjies teken hulle self in 'n raampie wat sĂȘ
Awesome God and He created me!!
Daarna maak ons koekies met gesiggies.
Hier is ons nuwe maatjie vandag : klein Saskia Botha en sy is 3 jaartjies oud.
Ouers neem asb kennis dat ons nie volgende Vrydagaand kindergroep het nie, ons woon 'n konferensie vir kinderleiers in Dubai by.
No comments:
Post a Comment