Want niks is by God onmoontlik nie…. Luk 1:37
Ook juggling?.... en vloere mop soos Carol Burnett… en balonne opblaas ? En diertjies en dingetjies maak? Waarvan praat ek? Soos julle weet het ons van 12-15 Oktober die Beyond words konferensie vir kinderbediening bygewoon en ongelooflike dinge geleer… en sommige gesien, maar nie bemeester nie. Ek het “clowning” , “praise en worship”, “story telling” gedoen en een sessie elk van “keep fit” en “tricks” bygewoon. Dit was ‘n “humbling experience” … soos die Engelse sê.
Dis ongelooflik wat mens die kinders kan leer as jy ‘n goeie “clown” kan wees.

As mens “juggling” kan bemeester, kan dit gebruik word om die kinders te vertel van die keuses wat mens in jou lewe maak en die ewige stryd tussen die Engel op die een skouer en die Duiwel op die ander skouer, of Adam en Eva se “juggling” in die Paradys met die slang en die vrug van die boom van kennis van goed en kwaad.

‘n Goeie harlekyn kan sonder woorde baie kragtige lesse by die kinders tuisbring en een van hierdie “skits” is waar drie of vier harlekyne

Ek moet ook wys hoe clown "Charmaine" se worshondjie uitgekom het. Die bloue is hoe dit moes lyk en die groene is hare...... Ek dink dis snaaks en ek is seker julle ook, so wat is die probleem, sy kan 'n goeie clown wees!
No comments:
Post a Comment