Soos elke week begin ons groep met lofprysing en ons kinders geniet dit baie. Van tyd tot tyd leer ons ook nuwe liedjies en dis verbasend om te sien hoe vinnig die kinders die musiek en bewegings aanleer.
Hier sing hulle "God is so big ...."
Tannie Charmaine en die twee dogters sing ook saam
Hier is ons seuns ook!
Ons kyk vandag se lessie op dvd wat onder ander handel oor die storm wat Jesus stilgemaak het en die storie van die brode en vissies. Hierdie klompie teken vissies en brode.










Word die storm
Maar ons leer dat God se krag baie groot is en dat Hy ons help as ons Hom vra.
No comments:
Post a Comment