Tuesday, November 10, 2009

Vir ONS Ouers

Verlede Vrydagaand het ons kinderdiens gehad by al die bedieningspunte! Ons kinders het ook een van ons liedjies vir die ouers gesing.

Eerskomende Vrydag is daar 'n seminaar vir al ons ouers met kinders, al ons potensiele/huidige oumas en oupas, jong getroudes wat nog nie kinders het nie, en almal wat nog gaan trou en kinders he :-). Dis 'n seminaar wat gaan oor die Immergroen Ouerskap wat aangebied word deur Hettie Britz (Afrikaans) en Jean Geerthsen (Engels) en dis in Dubai.
securedownload

securedownload E

Almal is welkom om dit by te woon, laat net die kerk by epos adres of telefonies weet dat julle kom.

No comments: