Friday, January 15, 2010

'n Aardse woning vir ons Hemelse Koning

Ons sing sommer lekker saam.

DSC_0041

DSC_0049

Only one way ...!!

Page2

Met lessie twee van ons Spiritual Fruit reeks. Die eerste stappie om ons vrugte van die gees te laat groei is om Jesus as ons verlosser te aanvaar. Tweede is om die saadjies kos te gee.

Page4

Tannie Heleen gee vir elkeen 'n papier-eier en vra hoe hard moet die eier werk om in 'n kuiken te verander? Weet julle? Antwoord - Niks want God het dit reeds beplan!

DSC_0088

Hierdie week se groepie baie vrolik en trots op hulle eiers met hulle eie boodskappie in. Die groot kinders werk vanaand aan die Tabernakel, 'n aardse woning vir die Hemelse Koning.

Page1

In Eksodus 25:8 se God "Hulle moet vir My 'n heiligdom oprig dat Ek tussen hulle kan woon." Die stam Levi is spesiaal deur die Here uitgekies om die tabernakel te versorg en het die naaste daaraan gekamp.

Page3

Reg rondom die tabernakel was daar 'n voorhof en die erf rondom die Here se huis het 'n gordynheining gehad van geweefde wit linne. Hier is die groep ernstig besig om die heining te maak.

No comments: