Sunday, September 19, 2010

Jong volwassenes kom bymekaar

Net so voor die Eid vakansie het 'n klompie van die jong volwassenes wat nie in iewers gaan toer het nie, bymekaar gekom vir 'n braai en lekker gekuier. Indien daar van julle is wat belangstel om by hierdie groep in te skakel, daar is twee groepe. Op Dinsdagaande om 7 nm kom 'n klomp in Khalifa B bymekaar vir 'n studie en Woensdagaande om 7 nm in die Manasir area (tussen 11 en 13 de straat). Kontak gerus vir Elriza vir meer inligting.

No comments: