Sunday, January 2, 2011

Desert Challenge Kamp

Gedurende die laaste week van 2010 is daar 'n groot kamp gehou van Christentieners deur die YFC organisasie en daar was van ons leiers en kinders teenwoordig. Die terugvoering wat ek gekry het was baie goed en almal het die kamp geniet. Die 300+ jongmense het lekker saam gekuier, gesing en besprekings gehou en die reelings was baie goed. Hier's 'n paar foto's waar ons mense op is
.163978_187014174643402_100000044627357_673210_4364885_n
'n Groep bespreking deur een van die groepe. 'n Item o.l.v Elriza.
Page1
Nelmari saam met 'n paar ander maats. Nelmari sit en kuier(praat?) en Elriza tydens haar praatjie met die jongmense. Die laaste aand se worship waartydens almal ook met glow sticks die tema van die kamp "Illuminate" illustreer.
Ek hoop dat meer van ons kinders gedurende 2011 die kamp sal bywoon ... ons hou duimvas hulle besluit op 'n meer aanvaarbare datum.

No comments: