Oud en jonk besig om saam te worship.
Die kleintjies het klaar oor die wereld in die Bybel geleer en vanaand leer hulle oor wat die Bybel is.
Ons leer van die oorsprong van die Bybel en dat dit God se Woord is wat vir ons die regte pad wys.
Die ingang van die Tabernakel word vanaand in die middelgroep behandel. Ons hoor dat Jesus die ingang na God toe is en ons moet Hom, die enigste ingang na God kies.
Die gesprek oor groepsdruk gaan voort by die preteens en vanaand gesels ons oor die gevolge van toegee aan groepsdruk.
Die tieners bespreek vanaand of mense respek verdien en hoekom?
No comments:
Post a Comment