Wednesday, April 17, 2013

Ons is spesiaal gemaak

Na ons lang vakansiebreuk is dit weer tyd vir groep en vanaand verwelkom ons nog twee nuwe maats. 
Page1
 
Dit vat nie lank vir Nathan en Jayden om saam met die ander lekker te sing nie. 
Page4
 
Ons heel kleintjies leer weer vanaand dat God hulle ogies spesiaal gemaak het. Ogies waarmee ons alles kan sien!  
 
Page7
Dan word daar maskers gemaak wat ons versier.  
Page5
 
Ons groter maats leer vanaand dat God vir Jesus as Redder na die wereld wat in nood is gestuur het.
Page3
 
Die ouer kinders begin met 'n groep speletjie "domino-skoene" wat vir groot pret sorg.
DSC_0397
 
Pre-teens se les gaan vanaand oor simpatie en empatie he met ander en hulle le rustig en luister na 'n situasie wat kan plaasvind in bv die skool. 
DSC_0435
 
Daarna groepbespreking daaroor en wat die Bybel se, hoe ons dit moet hanteer. 
Page6
 
Die tieners  se bespreking "Hoekom gaan ek kerk toe?" "Wat is die kerk?" en "Wat se die Bybel is die kerk?"

No comments: