Saturday, November 16, 2013

Tienerpret


Tieners gereed vir 'n lekker kuier ....  
DSC_0076
Eers word daar span krete uitgewerk, en hierdie meisies kyk beslis rugby ... wel ten minste 3 van hulle ... die kreet lyk vir my al te veel na die span teen wie ons verloor sin :-)
DSC_0078
Hierdie span verkies die rustiger manier ...   Daar is lekker gespeel voordat ons binnetoe is vir boerewors rolletjies ens.
DSC_0100

Pictionary word gespeel voordat daar huis toe gegaan word.

No comments: