Thursday, February 28, 2008

Ons kamp - Sang, sport en sports

Tussen al die lessies, verversings en eet deur is daar ook baie sport gespeel.



Hier is 'n paar van ons kinders in aksie. Ek moet noem dat die groepe klein en groot en jonk en oud ingehad het .... en die kinders was wonderlik. As jy wou deelwees van die groep is jy ingetrek ongeag jou grootte of ouderdom.


Die twee aande is daar oor heerlike gesing aan ons kamplied en ander lofprysingsliedjies. Vrydagaand was Item aand en ons groepe het uitstekende items gehad om te vertel wat hulle op die kamp van Daniel en die onderwerp geleer het.

Ouens as julle nie die foto's van slide show kan aflaai nie, moenie kommer ek is stadig besig om dit in Photo Album te laai waar dit baie maklik sal wees. Kom kyk môre na nog foto's

No comments: