Ons vertrek 7 uur vanaf die kerk en sal op die laatste 8:45 terug wees. Trek lekker gemaklik aan en onthou julle sokkies!! Mens kan ook sokkies daar koop sou dit nodig wees. Daar is ook kos en drinkgoed te koop. Vir die kegelbal is dit 15dhs per wedstryd.

Kom ons kyk wie die kegelbal kampioen aan die einde van 2007 is?! Hoop om al die tieners te sien!!
No comments:
Post a Comment