Die tieners het Maandagaand 'n bietjie kegelbal gaan speel en hier is bietjie "terugvoer" daaroor.


Armand lyk gefokus met die bal in die hand. Van die meisies sit en kyk



Die algehele wenner van die aand was Kegelbal met Nelmari wat die hoogste telling gekry het en Armand tweede. Niemand het 'n dubbel 0 gekry nie, dus was daar geen push-ups nie. Die prys vir die laaste plek.....word nie bekendgemaak nie.
Dankie ouens!!!
No comments:
Post a Comment