Tieners verlede week het ons saam gekuier op die kegelbaan en hierdie week is ons terug by die groep vir ons volgende lessie.
Jou huiswerk die afgelope drie weke was om bladsy 21, 22 en 23 van jou werkboekie te voltooi (ons het meeste daarvan in groeptyd gedoen) en om die woord POWER se betekenis vir ons na te slaan.
No comments:
Post a Comment