Monday, March 15, 2010

Ons sing saam met ons ouers

Vanaand sing ons in die kerk om vir ons ouers en ander te wys hoe lekker ons kan worship.

DSC_0199

Hier is ons besig om “Die Koning Kom” te sing

DSC_0200

Ons sluit af met een van die tieners se gunstelinge “Here I am to Worship”

Page2

Omdat ons nie lekker kan inkleur en skryf in die donker nie, praat ons vanaand kortliks oor “Antwoord God ons gebede” en dan speel ons ‘n paar speletjies oor gehoorsaamheid. Charl speel Simon se met die maats en almal luister baie goed.

Page1

My vriende se lawe IDees is ons lessie vir vanaand en ons gesels oor die positiewe en negatiewe gevolge van groepsdruk.

DSC_0208

Die tieners ernstig besig met hulle bespreking. Cecil van Dubai het vanaand saam kom kuier.

No comments: