Die groep wat die Kersmusiek gaan speel, ons verhoog en Kersvader die narrator.
Die storie word vertel ....
Die kamele wat die wyse manne jare terug Bethlehem toe gevat het, kom deel ook met ons wat hulle daardie aand gesien en ervaar het.
Ons engele en sterretjies is ook deel van die storie wat die ander vertel.
Sonder te veel foute word alles vertel en ons sing heerlik aan die Kersliedere. Dankies word gese.
En groot fees gevier oor die Baba wat vir ons Gebore is!
No comments:
Post a Comment