Elriza vertel vir ons die betekenis van die Kersboom en die versierings.
Almal kry ook kans om die boom te versier.
Ons luister ook na die storie van die Candy Cane en hoe dit die verlossingsboodskap vertel.
Geskenke tyd en die leiers gee vir hulle kinders elkeen 'n geskenkie.
Mens kan nooit te oud wees vir 'n geskenkie nie .... selfs tieners dink so.
En van die mammas en leiers.
En dan is dit partytjie tyd en daar word lekker geeet.
Ons breuk nou tot na die feesseisoen en Kindergroep begin weer in Januarie.
No comments:
Post a Comment