Saturday, February 23, 2008

Terug van die kamp

Ons is terug by die huis na 'n wonderlike kamp!!

Die afgelope naweek het ek die voorreg gehad om saam met 60+ Suid-Afrikaanse kinders plus 'n klomp leiers by die Sharjah Scout Mission terrein te kamp. Julle ouens wat nie gegaan het nie, het iets baie besonders gemis.


Daar is hope foto's geneem en ek gaan probeer om soveel as moontlik met julle te deel. Kom loer vanaf Maandag elke dag so bietjie op ons blok om te sien wat ons kinders ...... en groepleiers alles aangevang het!

No comments: