Tuesday, April 8, 2008

Skoolvakansie


Hierdie week is nog skoolvakansie vir die kinders by die ECC groep.
Ons hoop dat julle die week sommer baie pret en plesier het en die ruskansie vreeslik geniet na die
eksamen
Onthou volgende week is dit weer groep.
Sien julle dan almal!

No comments: