Friday, April 11, 2008

Ons leer van die wapenuitrusting

Ons was nie baie nie, maar die maats en "tannies" het lekker gesing en gedans.
Wat sal tannie Charmaine en Nelmari hier beduie?
Role en Chane sing dieselfde liedjie
Kyk hoe lekker sing ons maats....
Tannie Charmaine vertel van die wapenuitrusting en wat dit beteken
Dan speel ons die Armor of God speletjie. Dis Rico se beurt om te skuif - hy wil by die belt of truth uitkom.
Jinne kyk wat doen die meisies, dink Marcelle (kyk net daai oe)

Chane het al ses en hoop dat Rico nie voor haar die einde haal nie
Hier moet sy een van haar kaartjies teruggee, ag nee
Ek het net twee nodig dink Role ....... sy het tweede geeindig.
Ouers die kinders kom elke week met soveel segoed en dingetjies uit. Kyk bietjie bo aan die regterkant wat hierdie week gese is - herken jy jou kind? :-)

No comments: