Sunday, April 13, 2008

ECC - Ouerbrief 14 April

Vir die Maandagaand groep is die stres van die eksamen en die ontstres van die vakansie nou verby en breek die laaste stukkie van die Abu Dhabi jaar aan. Ons het net 'n paar lesse vir die jaar oor voordat daai verskriklike lang vakansie aanbreek.


Hierdie week:


Kleuters


Kom luister en kyk 'n bietjie wat tannie Corine vir julle hierdie week beplan. En as julle van nuwe maatjies weet, bring hulle saam.


6 - 12 jariges


Die groepe doen hierdie week die Covenant (What's in the old Testament) en Head & Body (What's in the New Testament). Die versies om te leer in Engels of Afrikaans is Jer 31:3 en/of Kol 1:18. Bring ook julle Bybels saamKyk bietjie of julle die onderstaande Bybelname in die blokkies kan vind?


Abel Adam Amos Boaz Cain Daniel David Elisha Esay Esther Eve Ezekiel Ezra Haggai Hosea Isaiah Jacob James Jeremiah Jesus Joel John Jonah Joseph Luke Lydia Mark Mary Matthew Micah Miriam Moses Nahum Naomi Noah Paul Peter Rachel Ruth Salome Samson Seth Solomon Tamar

Tieners

Ons het hierdie week groep ouens!

Hoop om julle ALMAL gereeld hierdie laaste skof van die "jaar" te sien!

No comments: