Sunday, May 25, 2008

ECC - Ouerbrief 26 Mei

Hierdie week is ons afsluiting en ons gaan piekniek hou.

Waar : Die Guess Palace parkie in 24 ste (Karama) straat. (As julle nie seker is waar dit is nie, kontak my asseblief)


Wanneer: Maandagaand 26 Mei


Hoe laat: 18:30 - 20:00


Wie : Almal - Kinders en Ouers!!


Ons gaan sommer net lekker saamkuier, eet en speel. Elkeen bring sy eie eetgoed en iets lekkers om met groep te deel. Bring asseblief ook julle eie drinkgoed en onthou dit kan warm word!


ALMAL moet asseblief dit bywoon want daar is ook 'n paar pryse wat oorhandig gaan word aan van ons kinders


Sien julle almal!

No comments: