Tuesday, April 1, 2008

Eksamen


Weens eksamen by verskeie van die skole waar ons kinders betrokke is, sal daar hierdie Maandagaand (vanaand 31 Maart) geen Kindergroep wees nie.
Sterkte met die eksamen maats, ons dink aan julle!

No comments: