Thursday, March 13, 2008

Tieners!

TIENERS !
MAANDAGAAND KOM ONS BYMEKAAR VIR ...

WAAR? - Al Wahda Mall op die boonste vloer
HOE LAAT? - 6:30 nm
WIE? - Almal van julle
KOSTE? - Een spel kos Dh15 skoene ingesluit
ANDER? - Ons kan ook daar 'n ietsie eet
WAT MOET JY SAAMBRING? - Jou geldjie en sokkies
VERVOER? - As julle ouers julle nie by die mall kan aflaai nie, laat ons weet dat ons vervoer kan reel. Na die tyd sal ons julle weer by die huis aflaai. Ons behoort teen 8:45 klaar te wees.

KOM ALMAL SAAM DIT GAAN





WEES !!!!

No comments: