Ons is nog steeds nie op volle sterkte nie en daar is 'n paar maats wat ons verskriklik mis, maar ons glo dat hulle nog wel die laaste deel van die skooljaar saam met ons gaan wees.
Wat ons Kompetisie in die nuusbrief betref het twee van ons lede alles reggehad. Baie geluk Ami en Megan ons is trots op julle. Vir Clark en Christiaan wat amper alles reggehad het, geluk julle twee ook. Al vier van hulle het 'n prys gekry. Dankie vir die ouers wat dit vir hulle geprint het ons waardeer.
No comments:
Post a Comment