Thursday, October 23, 2008

Konferensie

Aan al ons maats wat die Kindergroep op Vrydagaande bywoon ....

Hierdie Vrydag, 24 Oktober 2008 is daar geen kindergroep nie. Alle ouers en kinders word egter uitgenooi om die Konferensie Vrydag en Saterdag in Dubai by te woon. Sien regs vir inligting oor die gesamentlike diens Vrydagoggend en hieronder ivm die konferensie.

Vir die jongmense, daar is ook 'n konferensie vir julle op Saterdag wat regtig die moeite werd gaan wees om by te woon. Inligting oor ons waterpark uitstappie 15 November sal hier aan al die jongmense deurgegee word. Moenie dit misloop nie!
Daar is weer groep 31 Oktober !! Hou blog en eposse dop.

No comments: