Showing posts with label Jong Volwassenes. Show all posts
Showing posts with label Jong Volwassenes. Show all posts

Saturday, September 24, 2011

Ons jongmense op 'n Moonlight toer

Die jaar se aktiwiteite begin so stadigaan optel en Donderdagaand het 'n paar van die jong volwassenes die amper-koeler-weer gaan aandurf op 'n moonlight-kayak toer.


Page1


Vyf van die jongklomp is nuut in die groep, en dit was baie lekker om hulle op so 'n manier beter te leer ken.


Page2


Was maar lekker donker toe die klomp wegspring, maar gelukkig was die see baie kalm en spieelglad.


DSC_0058


En daar gaan hulle ....


Page3


Die trippie het net so bietjie langer as twee uur geneem en die klomp is nog vol glimlagte toe hulle terugkom


Page4


Maar na so lang sit en roei kan mens heeltemal waterbene he as jy afklim.



DSC_0074


Lekker moeg en nat van die humiditeit.


DSC_0075


Al die energie bymekaar kry vir 'n finale foto ...


DSC_0076


Dit was lekker!!!


"Of julle eet of drink of enigiets doen, doen alles tot verheerliking van God"


I Kor 10:31

Saturday, June 18, 2011

Die jongklomp gaan paintball

So vir oulaas vanjaar het van die jong volwassenes wat nog nie weg is nie, bymekaar gekom vir paintball.


Page1


Daar was omtrent 'n gesels en gelag terwyl die klere aangetrek is en die spanne ingedeel is.


Page2


Met die verduideliking van die reels en die gewere wat regstaan, is daar meer ernstig begin luister na wat hulle moet doen.


Page3

En dan was dit tyd vir aksie en daar is bekruip, geskiet en weggesteek.


Page4

Na die tyd was almal vuurwarm, doodmoeg en is daar wonde gewys. Gelukkig net drie ernstige "wonde" :-).



'n Lekker afsluiting vir die jaar.

Thursday, March 24, 2011

Wat om te doen in donkertye - diens

DSC_0003


Vanaand het ons weer 'n diens en sommer baie van ons jongmense woon dit by.


Page1


Elriza en Jana lei die worship waarna Elriza vir ons 'n baie besonderse en geseende boodskap lewer.


DSC_0007


Was lekker om almal so saam te he en ons sien uit na die Paasboodskap in April.

Monday, March 7, 2011

Sir Baniyas uitreik Maart

Page1


Last Friday (4 March 2011) we went out to Sir Bani Yas island again, and we were received with such a warm welcome. Every time we go there, it’s a different type of experience, and we get to meet new people, and it’s just so wonderful to look out over their faces, and to see familiar and unfamiliar faces, and I pray that we will be able to continue doing this. Not for our sakes, but just for the sake of getting together with other believers, and just being what Jesus asked us to be, to love Him and to love one another.


The theme for this past weekend was about how we can build something in ourselves and in our lives that will last for God. The next time we will be going on the 1st of April. So please clear your calendar to come and join us, or if not join us, please be in prayer for us and for the people on the island.

Tuesday, February 22, 2011

Jongmense op “Prayer Retreat”

This weekend we had a long anticipated women's retreat, and it was truely a blessed time. When I think of the word "retreat" I see a picture of a medieval army, responding to the sound of their commander from a fierce battle scene, to "retreat!" Once they off the battle field, they have a time to renew, to eat and drink and sleep and maybe even take a bath to wash the battle off them. It's also a time they take to restore, to mend their weapons and shields, and I love the image of God restoring what has been lost or taken away from us, during the battle of life. And this is what we came to do this weekend away.

Our theme came from Hosea 2:14 "Therefore I am now going to lead her into the desert, and speak tenderly to her" - it's a call of God to return to Him, out of the busyness and turmoil of life. The entire weekend was also a reminder that when God leads us into the desert, it's not to harm us in any way, but to bring us into a renewed and restored relationship with Him.

Page1

So Friday afternoon upon arriving in the desert at the Al Sahra Resort in Dubai, we had fun and laugther as we pitched our tents before the evening started. As we were a bunch of women, I must say we weren't helpless, but the pitching of tents did cause a lot of laugther among us for various reasons. But they stood, and though we slept a little bit cold, we had a roof over our heads and warm blankets, which made it all worth it in the end.

Page5

After a fantastic dinner of spaghetti bolognaise, and salad we tickled the creative side of our brains with a scrap booking exercise. We printed different desert scenes on photo paper before the camp, and each woman got a photo, which they had to use to describe their present state and position in that scene, and especially how God fitted into that whole picture.

Page7

I must say it was a difficult task to begin with, and I spent more time at the scrap book table looking for the right paper, than at my station making my picture.

Page8

It started out as fun and games, but as we progressed and really started thinking about our current postition in the wilderness and out position in relation to God, we became quiet, and you had a real sense that there was a gentle whisper in each of our ears, leading us to grateful conclusions of our present positions.

Page9

After this reflective time, we had a time around the campfire. I think we often forget God, and try to replace Him with all sorts of other things, though it was amazing to see that when Israel recalled their time in the desert, they only recall how He provided for them and from Duetoronomy 8 how He never abandoned them in the desert, how He guided them with a pillar of fire by night and a pillar of cloud by day. How He did not let their feet become swollen, or their sandals wear through, instead they had everything, they lacked nothing and God sustained them. So we met this realisation with some songs of worship around the campfire. And by this time it was late, so some of the ladies went to bed, while others of us watched a movie.

Page10

As the sun rose that morning, we went horse riding, and what struck me most was the beauty of the desert, and God blessed us with the most beautiful sunrise.

Page11

The rest of the day was also a blessing, the weather was perfect, and as Jeri came, she led us in a day of close and intimate reflection with our Saviour. By the end of the day, we all had an encounter with God, and personally I left there feeling reminded of the love and passion God has for me, a passion that lead Him to the cross to give everything for me, and a passion that keeps on pursuing and leading me to deeper intimacy with Him. I now end off this report the same way we ended the weekend, with a script from Exodus 19, may it be an encouragement to everyone reading this.

DSC_0251

Exodus 19:4-6 "You yourselves have seen what I did to Egypt, and how I carried you on eagle's wings and brought you to myself. Now if you obey me fully and keep my covenant, then out of all nations you will be my treasured posession. Although the whole earth is mine, you will be for me, a kingdom of priests and a holy nation."

Monday, February 21, 2011

Weer by die Logos Hope

In 'n vorige blog het julle gesien dat ons saam met die Logos Hope se Suid-Afrikaners gekuier en braai het. Hulle het ons toe genooi om saam met hulle op die boot te kom kuier en verlede Woensdagaand ipv selgroep is die boot besoek.

DSC_0049

Op hierdie boot is nagenoeg 400 Christene van meer as 40 nasionaliteite wat orals in die wereld rondvaar met die boodskap van "bring knowledge, help and hope".

DSC_0028

Ons het lekker saam met die mense aandete gehad in hulle eetkamer voordat ons vir 'n toer deur die boot geneem is. Hulle het ons ook meer vertel van hulle uitreik-aksies na die mense van die verskillende lande waar hulle vasmeer.

DSC_0021

In die boot self hou hulle dienste en praatjies en van die boot skakel hulle by die gemeenskappe in en verskaf oa mediese en tandheelkundige dienste. Deur ander te help, wys hulle ook Jesus liefde aan almal. Die boekwinkel wat 'n ongelooflike klomp baie bekostigbare boeke het is hier in Dubai en Abu Dhabi deur alle nasionaliteite besoek en interesant was dat die Bybel die topverkope van die boeke in Dubai was.

DSC_0037

Na ons eet en rondloop is daar omtrent in die boekwinkel geshop en almal het met sakke boeke en musiek en roomys daar uitgekom. Nog 'n geseende aand saam met hierdie mense wat vir ten minste 2 jaar op die boot en God se liefde nie net deur woorde nie, maar ook deur dade aan die mense oor die wereld wys.

Sunday, February 13, 2011

Kuier saam met Logos Hope se jongmense

Verlede Donderdagaand het ons die geleentheid gehad om saam met 'n wonderlike groep Suid-Afrikaners van die Logos Hope boot te kuier en hulle 'n bietjie te "spoil" met Suid-Afrikaanse disse.

DSC_0033

Daar is lekker oor en weer gesels en inligting uitgeruil. Die biltong was baie welkom en baie het lanklaas bietjie kos van die huisaf kon eet.

Page1_1

Braaivleis is nie so 'n gereelde dis op 'n boot nie en dit saam met die pap en sous het heelwat aftrek gekry.

Page2

Selfs die ouens wat nie op die boot is nie, het ook die kos geniet.

DSC_0100

Vir nagereg het ons lekker melktert en koffie gehad en daar is nog lekker gekuier. DSC_0116

Na die etery is daar kringetjie gemaak en bietjie saam gesing.

DSC_0122

Dit was 'n groot blessing om met hierdie jongmense te kuier en elkeen se storie te hoor - hoe Vader hulle elkeen op 'n unieke manier op die boot gebring het. Hulle doen so 'n groot werk en ons gebed is dat hulle net nog meer 'n blessing vir almal in die lande waar hulle aandoen sal wees.

Thursday, February 3, 2011

Worship diens

Page1

Geen kindergroep hierdie week nie want ons het 'n Worship diens. Ek het ongelukkig nie foto's geneem nie, net van die worship span tydens hulle oefening. Die musiek en boodskap was 'n groot blessing. Ons het tydens die oefening jongmense van 'n ander groep gehad wat kom vra het dat die span vir hulle 'n liedjie of twee sing omdat dit so mooi is.

Monday, December 27, 2010

Kersdiens op eiland

Ons het ook die geleentheid gehad om 'n Kersdiens op Sir Baniyas eiland te gaan hou.

DSC_0076

'n Klompie van die jongmense het ook saamgegaan.

Page2

Alhoewel baie van die werkers bietjie na hulle tuisland toe is vir Kersfees het nog 'n mooi klompie opgedaag vir die diens.

Page3

Na die tyd is daar lekker gekuier en gesels en planne gemaak vir die volgende diens.

Weereens 'n wonderlike tyd saam met die mense op die eiland en 'n geseende boodskap wat Elriza met ons gedeel het.

Monday, December 6, 2010

Snr Tieners kuier op Lulu eiland

Ons senior tieners het so 'n bietjie op Lulu eiland gaan kuier en dit was groot pret.

DSC_0234

Die "waterspeelgoed" gereed vir die dag.

Page9

'n Groot deel van die dag is daar op die boot rondgejaag met die tube agterna.

Page12

Ander tye is daar ernstig gespeel.

Page13

Die "ouer" mense het maar met die veilige speelgoed gespeel en in die water gehang. Party mense kon net nie bo bly nie.

Page10

Twee keer het die gety so swaar die water teruggetrek dat die boot teruggestoot moes word water toe. Goeie spanwerk! Elkeen het meer as een kans op die tube gekry.

Page1

Andre op die water









Een van sy ritte

Page2

Minette op die water - kyk los hande


Een van haar ritte.

Page3

Ruhan se beurt





Een van sy ritte

Page4

Rikus op die water

Een van sy ritte

Page5

Nelmari lyk maar ernstig



Een van haar ritte

Page6

Elriza met en sonder haar sonbril






Een van haar ritte

Page7

Angela het ook 'n beurt gekry.


Haar rit

Page8

Stephanie wat die mees indrukwekkende val van die dag gehad het.

Een van haar ritte.

Dit was 'n dag vol pret. Dankie Jesus vir 'n heerlike dag en dat U heeltyd saam met ons was.

(Die video's van die "valle" is op faceboek)