Dit was heerlik om vanaand 'n groepie kinders te he wat lekker saamgesing het. Vandag kan ek nie besluit wie en watter outjies se foto's om nie te plaas nie, so hier is heelwat, geniet dit!
Was lekker om vanaand meer maats te he. Dankie ook vir die ouers wat bietjie kom gesels het, ons en julle kinders waardeer julle en julle betrokkenheid by wat hulle doen.
No comments:
Post a Comment