Verlede Saterdag het van ons leiers by die verskillende bedieningspunte bymekaargekom om die nuwe jaar vir ons kinderbediening te beplan.
Ons het gepraat oor hoekom ons in die kinderbediening is en wat die visie vanjaar vir ons en die kinders moet wees.
Tussen-in het ons ook 'n breuk geneem vir eet en drinkgoed en so 'n bietjie opvang met die kuier en gesels.
Ons sluit af met "King of Kings" en sien uit na 'n nuwe jaar propvol geleenthede om ons kinders bewus te maak van Vader se liefde op 'n manier wat hulle kan verstaan.

As mens kan vloere mop soos Carol Burnett, oa… kan mens die kinders se aandag kry om meer ernstige Bybelbeginsels by hulle tuis te bring. Hier demonstreer Janie vir ons hoe'.
Sou mens ‘n klein balonnetjie binne in ‘n dun potloodballon afgebreek kry, kan hierdie wonderlike “prop” Jona in die boot
en dan Jona in die walvis en uiteindelik ook hoe die vis vir Jona uitspoeg, illustreer.
elk ‘n sirkel teken dra en een harlekyn ‘n vierkant.
Die harlekyn met die vierkant probeer deel word van die groep van sirkel harlekyne, maar word nie aanvaar nie.
Hy/sy bars uiteindelik in trane uit
en dan begin die sirkel harlekyne oor die gevolge van hulle dade dink.
Uiteindelik sny een van die sirkelharlekyne sy/haar sirkel in die helfte en vorm ‘n hart met die vierkant van die verstote harlekyn.
Dit beeld God se onvoorwaardelike liefde en aanvaarding uit en kan die vrugte van die Gees Gal 5:22-25 ( goedheid en barmhartigheid) pragtig illustreer. Die drie wat dit demonstreer is Janie, Charmaine en Trish.