
 Marcel steek die kers vaan vrede aan.  Christus het vir ons vrede gebring toe Hy gekom het. Hierdie vrede sal vir altyd heers en volkome wees as Hy weer kom.  Ons steek die kers van vrede aan om ons te herinner dat Hy alleen die Vredevors is en dat ware vrede slegs in Hom gevind sal word.  Hierdie vrede is soos 'n lig wat skyn in 'n donker plek.
 Marcel steek die kers vaan vrede aan.  Christus het vir ons vrede gebring toe Hy gekom het. Hierdie vrede sal vir altyd heers en volkome wees as Hy weer kom.  Ons steek die kers van vrede aan om ons te herinner dat Hy alleen die Vredevors is en dat ware vrede slegs in Hom gevind sal word.  Hierdie vrede is soos 'n lig wat skyn in 'n donker plek. Die derde kers is die kers van vreugde.  Ons steek dit aan omdat Jesus gekom het.  As Hy in ons lewens is, is die vreugde altyd dieper as die trane.  Daleen het hierdie kers aangesteek.
 Die derde kers is die kers van vreugde.  Ons steek dit aan omdat Jesus gekom het.  As Hy in ons lewens is, is die vreugde altyd dieper as die trane.  Daleen het hierdie kers aangesteek. Ds Gert tel vir klein Roline op om die kers van liefde aan te steek.  God is volmaakte liefde, dit offer alles en hou niks terug nie.  Hy hou nooit op om ons lief te hê nie. Ons steek die kers van liefde aan om ons te herinner dat Jesus vir ons kom wys het hoe lief God ons het en hoe ons mekaar moet liefhê.
 Ds Gert tel vir klein Roline op om die kers van liefde aan te steek.  God is volmaakte liefde, dit offer alles en hou niks terug nie.  Hy hou nooit op om ons lief te hê nie. Ons steek die kers van liefde aan om ons te herinner dat Jesus vir ons kom wys het hoe lief God ons het en hoe ons mekaar moet liefhê. Ds Gert lees vir ons uit Lukas en vertel die engel Gabriel, Maria en Josef.
Ds Gert lees vir ons uit Lukas en vertel die engel Gabriel, Maria en Josef. Lien Els lees vir ons die gedig Maria van Elisabeth Eybers voor
Lien Els lees vir ons die gedig Maria van Elisabeth Eybers voor Die kerk sluit af met die sing van Stille Nag.
Die kerk sluit af met die sing van Stille Nag.  Tussen die kerse aansteek en vertel, het ons ook ander Kersliedere gesing. Ek en Charmaine het ook deel geneem aan die voorlesings. Hierdie was die Afrikaanse kerk se eerste Kerssangaand in Abu Dhabi.
 
 


 Ons het ook vanaand 'n nuwe maatjie gehad en hy is vyf jaar oud en sy naam is Thomas of sommer TJ. Kyk net die vriendelike gesiggie. Welkom TJ, ons hoop dat jy dit by ons geniet het en dat ons jou gereeld sal sien.
Ons het ook vanaand 'n nuwe maatjie gehad en hy is vyf jaar oud en sy naam is Thomas of sommer TJ. Kyk net die vriendelike gesiggie. Welkom TJ, ons hoop dat jy dit by ons geniet het en dat ons jou gereeld sal sien.  By die kleuters wat op 'n ander program werk, het hulle vanaand vir Moses behandel. Ek moet julle vertel dat velt Moses al heel week weg was en elke keer was dit 'n groot soektog om hom te kry. Toe ek in die kleuterklas instap en hom nie sien nie, was my eerste reaksie "Waar is Moses" .... net om te hoor TJ het hom en hy's besig om sy windjies uit te vryf.
 By die kleuters wat op 'n ander program werk, het hulle vanaand vir Moses behandel. Ek moet julle vertel dat velt Moses al heel week weg was en elke keer was dit 'n groot soektog om hom te kry. Toe ek in die kleuterklas instap en hom nie sien nie, was my eerste reaksie "Waar is Moses" .... net om te hoor TJ het hom en hy's besig om sy windjies uit te vryf.  In ons DVD stukkie het ons vandag gekyk hoe Jesus verraai en inhegtenis geneem word. Tannnie Heleen verduidelik aan haar groep die lessie. Skuus ek het julle ouens nie vanaand afgeneem met die nagmaal nie, tyd het bietjie uitgehardloop ----volgende keer.
In ons DVD stukkie het ons vandag gekyk hoe Jesus verraai en inhegtenis geneem word. Tannnie Heleen verduidelik aan haar groep die lessie. Skuus ek het julle ouens nie vanaand afgeneem met die nagmaal nie, tyd het bietjie uitgehardloop ----volgende keer. Die groter kinders het vanaand saam met hulle lessie ook nagmaal gehou. Hier skink Charmaine vir hulle druiwesap in.
Die groter kinders het vanaand saam met hulle lessie ook nagmaal gehou. Hier skink Charmaine vir hulle druiwesap in.









 
 









 
 






